Paarl Nuus / News Bruid van die Jaar 2013

Dit is weer tyd vir die Paarl Nuus / News Bruid van die Jaar 2013 kompetisie! Skryf gerus in, wonderlike pryse om te wen, kontak ons vandag en deel die wonderlikste dag van jou lewe met ons. Veels geluk aan al die bruide daar buite! :)